top of page

SAADBEHANDELINGS

* Agri-Seed and Technology doen professionele saadbehandelings.

* SWAMDODERS: Sojaboonsaad is vol swamme en dit kan tot stand verlies ly as     gevolg van stamvrot of Rizoctonia (Damping-off). Deur die saad te behandel         met `n geregistreerde saadbehandeling soos bv. Apron/ Celest, kan swam             infeksies beheer word en `n gesonde saailing gee.

* RIZOBIUM ENTSTOF: Dit is katastrofies vir jou sojaboonaanplanting as jy geen of swak inokulering met Rhizobium het. Omdat ons droë winter het en die grond uitdroog, oorleef die Rhizobium nie so goed in ons bogronde soos in Noord- en Suid- Amrika nie. Dit is ook krities dat die inokulasie moet plaasvind tydens ontkieming sodat die nodules op die kroon van die wortelsel is. Daarom beveel ons aan om die saad te behandel met goeie rhizobium entstof. Agri-Seed and Technology was een van die eerste maatskappye wat sojaboon saad professioneel behandel het met Apron/Celest; `n lang lewe entstof en `n polimeer.

9ef192ba-2f29-40b1-965f-156bb1f2e72c.jpg
bottom of page