19AS06B

EIENSKAPPE:

o   OPBRENGS: UITSTEKEND

o   GROEI LENGTE: 118 - 125 DAE

o   STAAN VERMOË: GOED

o   SPRUITE: MIN

o   OPKOMS: GOED

o   BAARDKNYP: GEEN

o   GRAANKWALITEIT: GOED

o   SPRUITKOPPIES: MIN

o   KOPSKUTBLAARBEDEKKING: BIETJIE OOP

SIEKTEVERDRAAGSAAMHEID:

o   BLAARSIEKTE WEERSTAND: GOED

o   KOPVROTWEERSTAND: GOED

o   STAMVROTTE WEERSTAND: GOED

SPESIFIEKE EIENSKAPPE:

o   PLANT HOOGTE: 240CM - 260CM

o   KOP HOOGTE: 100CM - 110CM

o   KOPPE PER PLANT: 1.4

o   DAE TOT 50% PLUIM: 62 - 80

o   PLANT VOLWASSENHEID: 117 - 125 DAE

o   AFDROGING: VINNIG

BESTUURSAANBEVELINGS:

o   PLANTPOPULASIE: 45 000 - 70 000 P/HA

o   BESPROEING: AANVULLEND

o   LAE KOPPLASING

o   GESKIK VIR VROEE EN LAAT AANPLANTINGS

o   HOE OPBRENGSPOTENSIAAL