top of page

BEMESTING

* Indien jou saad met goeie entstof behandel is, jou gronde goed opgebou is en       jy genoeg P en K in jou grond het, kan jy `n gemiddelde soja-oes realiseer             sonder enige verdere bemesting.

​

* Indien jy egter poog om meer as 3t/ha te oes, moet jy voor plant `n 0:1:2 of           soortgelyke kunsmis mengsel uitstrooi.

​

* Hoendermis of `n ander organiese bemestingstof werk ook goed. 

   Soja bone is gevoelig vir kunsmis met bandplasing.

​

* Ons doen standaard Boor-en Molibdeen blaarvoedings op ons sojabone.

​

* Blaarmonsters kan aandui as daar ander tekortkomings is.

​

9ef192ba-2f29-40b1-965f-156bb1f2e72c.jpg
bottom of page