SAAD SKOONMAAK

Agri-Seed & Technology verwerk teruggehoude graan van boere na bruikbare plantmateriaal op versoek van kliënte.

Ons beskik oor moderne gespesialiseerde toerusting wat ongewensde materiaal soos Sclerotinia, Klippies, dowwe - asook gesplete pitte uithaal.

Saad word dan geklassifiseer in 3 pitgroottes.

Jy is daarvan verseker om jou eie saad terug te kry.

Seed Cleaning.jpg