20AS04BR

EIENSKAPPE:

o   OPBRENGS: UITSTEKEND

o   GROEI LENGTE: 120 DAE

o   STAAN VERMOË: BAIE GOED

o   SPRUITE: MIN

o   OPKOMS: BAIE GOED

o   BAARDKNYP: GEEN

o   GRAANKWALITEIT: GOED

o   SPRUITKOPPIES: MIN

o   PUNT BEDEKKING VAN KOP: MEDIUM-GOED

SIEKTEVERDRAAGSAAMHEID:

o   BRUINROES: GOED

o   NOORDELIKEBLAARSKROEI: GOED

o   DIPLODIA KOPVROT: GOED

SPESIFIEKE EIENSKAPPE:

o   PLANT HOOGTE: 220CM - 280CM

o   KOP HOOGTE: 100CM - 140CM

o   KOPPE PER PLANT: 1.3

o   DAE TOT 50% PLUIM: 62 - 80

o   PLANT VOLWASSENHEID: 116 - 126 DAE

BESTUURSAANBEVELINGS:

o   PLANTPOPULASIE: 45 000 - 70 000 P/HA

o   BESPROEING: AANVULLEND