top of page

Agri-Seed & Technology (AST) is `n Unieke, innoverende saadmaatskappy wat daarop fokus om aan die produsent `n diens te lewer. Met moderne praktyke, kundige advies en wêreldklasprodukte verseker ons jou wins.

bottom of page