top of page
22AST10BR
Medium sterk meerkoppige BR mieliebaster vir die hoëveld en Vrystaat
EIENSKAPPE:
o OPBRENGS: BAIE GOED
o GROEI LENGTE: 118 - 125 DAE
o STAAN VERMOË: GOED
o SPRUITE: MIN
o OPKOMS: GOED
o BAARDKNYP: GEEN
o GRAANKWALITEIT: GOED
o SPRUITKOPPIES: MIN
o KOPSKUTBLAARBEDEKKING: BIETJIE OOP
​
SIEKTEVERDRAAGSAAMHEID:
o BLAARSIEKTE WEERSTAND: GOED
o KOPVROTWEERSTAND: GOED
o STAMVROTTE WEERSTAND: GOED
​
​
SPESIFIEKE EIENSKAPPE:
o PLANT HOOGTE: 240CM - 260CM
o KOP HOOGTE: 100CM - 110CM
o KOPPE PER PLANT: 1.4
o DAE TOT 50% PLUIM: 62 - 80 DAE
o PLANT VOLWASSENHEID: 117 - 125 DAE
o AFDROGING: VINNIG
​
BESTUURSAANBEVELINGS:
o PLANTPOPULASIE: 25 000 - 60 000 P/HA
o BESPROEING: AANVULLEND
bottom of page