top of page

* Sojaboon plant diepte maak saak.

* Met regte plant diepte sal jy meer uiformige stand hê wat groter opbrengste         verseker.

* Ideale plant diepte vir soja's is tussen 2.5cm en 3.8cm. In sand grond kan               mens tot 5.0cm diep plant. 

* Kultivars se hipokotiel lengte verskil. Maak dus van jou plant diepte en jou           kultivars se vermoë om vanaf `n diepte te kan opkom.

* Indien jy vlakker as 2.5cm plant kan opkoms baie onegalig wees veral as dit         nie reën na plant nie.

* Groter sade het groter saadlobbe wat moeiliker die grond breek.

Capture5.JPG
bottom of page